Archive | photography

RSS feed for this section

Oleander (Solace)

Ek het met daglig by die klub uitgeloop – alleen. Met my hande in my sakke, my gesig na die wolke het ek ‘n paar blokke ver geloop. Die belofte van seelug het my neus gekielie en die varsheid van die oggend beslis teenstrydig met die seisoen. Ek loop verby jong straatseuns, mukus op hul [...]